Registrasie

Aanlynregistrasie Skryf u kind vandag nog in! Aanlynregistrasie Baie dankie vir u belangstelling! U is op die pad om die beste besluit te maak vir u kind. Om deel te wees van Laerskool Brits, is om deel te wees van iets baie groters as net ‘n skool. Op hierdie...

ONDERSTEUNERSKLERE

ONDERSTEUNERSKLERE   Baadjies (mans en dames) Manshemde Dameshemde Swemklere   Skakel WI Corporations vir groottes, pas en bestellings.  012 940 3932...

GRAAD R

        Graad R Britsie Klitsies Est. 2019 Britsie Klitsies vorm ‘n integrale deel van Laerskool Brits.   Tog is dit vir ons belangrik om meer op informele leer deur speel te fokus. Maats word in ‘n geborge omgewing aangemoedig om te...

LEESSTOF

DIE AANPASSING VAN GRAAD 3 NA GRAAD 4 Wietske Boon Onthou jy nog jou heel eerste werksdag? Moontlik was jy angstig, onseker of oorweldig of het jy gewonder of jy die pyp gaan rook. Dalk was jy skrikkerig oor die moontlikheid dat jy foute gaan maak omdat jy nog die...

AKADEMIE

  GRONDSLAGFASE Elke kind word gebore met ‘n ongelooflike vermoë om kennis te versamel. Met 16 onderwyseresse en 410 leerders vorm ons ‘n entoesiastiese span wat toegewyd poog om uitnemendheid na te streef. Ons plaas ‘n hoë premie op kwaliteitonderrig, daarom het...