2023

'n Jaar waar JY die Beste JY kon wees!

BRITSIE SPORT KRAAI KONING!

Laerskool Brits het waarlik ‘n geseënde jaar beleef in 2023. Ons het ‘n propvol jaar vol akademie, kultuur en sportaktiwiteite gehad. Ons leerders het nie net in die klaskamer en op die verhoog hulself uitgeleef en uitgestaan nie, maar het veral die Britsie vaandel hoog gehou op die sportveld.

Britsie Sport Hoogtepunte van 2023

 ATLETIEK

NW Atletiek:  15 Atlete

SA’s Atletiek:  3 Atlete

 

RUGBY

0/13 A NW 2de plek

0/13 B  NW wenners

0/9 en 0/10  NW semi-finaal

22 Distrik spelers

12 Provinsiale spelers

KRIEKET

0/13 A NW wenners

0/13 B NW 2de plek

0/10 NW semi-finaal

20 Distrik spelers

4 Provinsiale spelers

 

GHOLF

Skoolliga:  A en B spanne

Ligawenners

Distrikwenners

Noordwes wenners

A span – Interprovinsiale wenners

NW kleure:  6 spelers

 SAGTEBAL

2 Distrik spelers

SKAAK

2 Provinsiale spelers

TENNIS

Noordwes kleure:  1 speler

LANDLOOP

NW kleure:  16 Atlete

SWEM

1 Provinsiale swemmer

Silwer en Brons medalje op SA’s

HOKKIE

0/13 A Dogters:  Distrik naaswenners

0/13 B Dogters:  Distrik naaswenners

0/13 A Seuns:  Distrik naaswenners

8 Provinsiale spelers

Ruiterkuns

Britsie Ruiters neem SANESA kompetisies deel.

2 LeerDers het aan die NewComer afdeling deelgeneem by die SA Kampioenskappe.

 

 

Share This