LSB loopbane

Werk@Brits
Aansoekdekblad

Werk@Brits

Die Britsie personeel is ‘n goed gekwalifiseerde dinamiese familie waar spanwerk en kameraadskap sinoniem met mekaar is.
Werksaansoeke

Hoe om ‘n betrekking by die beste skool in Noordwes te kry.

Indien jy ‘n gekwalifiseerde en dinamiese onderwyser is, en wil graag by ‘n wenspan aansluit, is jy op die beste plek!
Hier is ‘n paar stappe wat jy kan volg om die bal aan die rol te kry…

Skakel vir navrae

(012) 252 3317

Maak kontak per epos

01.

Hou ons Sosiale Media en Webtuiste dop vir enige vakante poste wat geadverteer word.

02.

Indien daar enige betrekkinge beskikbaar is, maak seker om die relevante informasiebladsye en die Aansoekblad af te laai.

03.

Stuur jou volledige CV sowel as die Aansoekblad vir die Hoof se aandag aan ons eposadres: BRITSADMIN@LSBRITS.CO.ZA
Die skool sal  u kontak en enige nodige reëlings verder tref.

Vakante Betrekking: Onderwyser - Wiskunde Intersen Fase

Daar is tans ‘n betrekking beskikbaar vir ‘n gekwalifiseerde, dinamiese onderwyser. Indien jy voel dat hierdie betrekking jou naam op het, laai gerus die infoblad en dekblad af, en stuur jou CV aan BRITSADMIN@LSBRITS.CO.ZA

InfobladAansoekvorm
Share This