
Britsie Personeel
Wie Ons Is‘n Dinamiese skool benodig niks anders as ‘n dinamiese personeel nie. Laerskool Brits trots homself op ‘n bekwame, gekwalifiseerde, en passievolle personeelkorps, wat die hart en siel van die skool uitleef, en elke Britsie op die hart dra.




Beste in die Noordweste!
Ons Weet Hoe om Skool Pret Te Maak
Of dit nou in die klaskamer is, op die verhoog of op die sportveld… Ons personeel weet hoe om akademie, kultuur en sport nie net leersaam te maak nie, maar ook pret. Ons onderwysers maak seker dat ons kinders holisties opvoed, maar ook met dissipline en met ons Christelike waardes bystaan.
Ons Span
Laerskool Brits Personeel

Mnr. Walter Kruger
Skoolhoof
Ons Bestuurspan

Mnr. Andre Rossouw
Adjunk-Hoof

Me. Elize Fourie
Departementshoof: Intersen Fase

Me. Liana Swart
Departementshoof: Grondslagfase

Me. Annemie Oosthuizen
Departementshoof: Intersen Fase

Mnr. Johan Botha
Departementshoof: Intersen Fase
Ons Administrasie-span

Me. Charmaine van der Westhuizen
Administrasie

Me. Lucia Le Roux
Administrasie

Me. Annalien Kruger
Administrasie

Me. Antoinette Jacobs
Administrasie

Me. Wilna Gutman
Administrasie
Die Britsie Klitsies

Me. Janine Terblanche
Graad R: Klitsies

Me. Rene van Staden
Graad R: Klitsies

Me. Merike Jansen van Vuuren
Graad R: Klitsies
Die Onderwysers

Me. Jolani Du Preez
Graad 1

Me. Liana Swart
Graad 1

Me. Nadia van Wijk
Graad 1

Me. Melanie Stevens
Graad 1

Me. Arina Swanepoel
Graad 2

Me. Ronell Flemming
Graad 2

Me. Elmari Herholdt
Graad 2

Me. Ilse-Mari Rossouw
Graad 2

Me. Marie de Beer
Graad 3

Me. Mariska van Heerden
Graad 3

Me. Hannje Bosman
Graad 3

Me. Larissa Steenkamp
Graad 3

Me. Marthie Ras
Tshwana

Me. Christa Loock
Graad 4

Me. Willemien Lee
Graad 4

Me. Hannelie Steyn
Graad 4

Me. Annemie Oosthuizen
Graad 5

Me. Elize Fourie
Graad 5

Me. Hettie van Wyk
Graad 5

Mnr. Gerhard Du Plessis
Graad 5

Me. Annatjie Terblanche
Graad 6

Me. Annelie Grobler
Graad 6

Mnr. Kirk Oelofse
Graad 6

Mnr. Phillip van Heerden
Graad 6

Me. Linze Hattingh
Graad 7

Me. Tracey Ehlers
Graad 7

Me. Marli Du Preez
Graad 7

Mnr. Johan Botha
Graad 7
Assistent en Student-Onderwysers

Mnr. Riaan van Rhyn
Assistent-Onderwyser

Mnr. Diaan van Zyl
Assistent-Onderwyser

Me. Sunel Horn
Assistent-Onderwyser

Me. Nicolene van Staden
Assistent-Onderwyser

Me. Elouise du Preez
Assistent-Onderwyser

Mnr. Naudé Nieman
Assistent-Onderwyser

Me. Conri Swart
Assistent-Onderwyser

Mnr. Dandré Nolte
Student

Me. Megan Rudolph
Student

Mnr. CJ Viviers
Student
Britsie Naskoolsentrum

Me. Anel Scheepers
Assistent-Onderwyser - Naskool
Leerlinge
Bestaansjaar
Personeel
Potensiaal
Maak Kontak
Adres: Wichtstraat 2, Brits, 0250
Telefoon: (012) 252 3317
Epos: britsadmin@lsbrits.co.za
Skool Ure: M-V: 8am – 3pm